




Wegbreek Wildsboerdery
Wegbreek Wildsboerdery behoort aan Anton en Cornelia de Jager. Ons teel meestal eksotiese spesies vir die oog. Elke nou en dan verkoop ons wild, en laat toe dat boogjagters alle manlike diere, ou vroulike diere en nie- kleur diere op die plaas jag. Die hoof spesies op die plaas is Blou Wildebees, Konings Wildebees, Goue Wildebees, Royal King Wildebees, Gewone Blesbokke, Koper blesbokke, Impala, Swart Impala, Saddleback Impala, White Flank Impala, Koedoe, Nyala en nog so paar wat ek nie kan onthou nie. Dan ook natuurlik die normale diere wat mens aantref soos Duiker, Steenbok, Vlakvark ens.
Van tyd tot tyd laat ons toe dat mense op die plaas oorslaap. Verblyf sluit die volgende in. Hoof plaashuis, Woonstel, Klein woonstel, Boskamp. Fotos hier.
BoogjagOns skuilings is van die beste wat jy al in was, wel meeste van hulle :-). Elkeen het 'n kamera en as jy jou notebook of foon saambring het jy Wi-Fi. Jy kan selfs inlog en die kameras sien waar die ander mense sit. Volg die link na fotos van die skuilings Skuilings |
Meer inligtingVolg die skakel na die inligting bladsy met relevante skakels na alles wat van betrekking het tot boogjag boerdery, klimaat en die area. Kliek hier
|
